brosjure
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| brosjure | brosjures |
- bro•sju•re
- 'n Promosiedokument wat hoofsaaklik gebruik word om 'n maatskappy, organisasie, produkte of dienste bekend te stel en voornemende kliënte of lede van die publiek oor die voordele in te lig.
- In 1939 het die Akademie in brosjurevorm ’n Lys van Afkortings uitgegee, waarvan die Voorwoord hierbo herdruk is.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|