Gaan na inhoud

brulaap

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Allouata palliata, 'n brulaap
Enkelvoud Meervoud
  brulaap    brulape    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  brulapie     brulapies  
brul + aap
brul•aap
(soogdiere) 'n Breëneusaap van die genus op Wikispecies Alouatta wat bekend is vir sy gebrul
  1. Tamarindo Wildreservaat: Besoek hierdie wildreservaat net 'n kort afstand van die hotel af om diverse wildlewe soos brulapies, leguane, en kleurryke voëls in hul natuurlike habitat te sien.[1]
Breëneusaap

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: howler monkey(en)
Nederlands: brulaap(nl) m