Gaan na inhoud

buffer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  buffer    buffers  
buf•fer
  1. 'n Voorwerp wat die impak versag en absorbeer, soos op 'n motor
  2. (chemie) 'n Mengsel van 'n swak suur of basis met een van sy soute wat die pH-waarde binne sekere perke hou
  3. Medium wat tydelike hoë aanvraag in die afvoer kan absorbeer wat die gemiddelde invloei nie sou kon hanteer nie
  4. (rekenaarwetenskap) Tydelike geheue in sakrekenaars, rekenaars, randapparatuur
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek buffer  
Verlede Tyd  ek  het gebuffer    
Teenwoordige deelwoord bufferend   
Verlede deelwoord gebufferde   
  1. Om met 'n buffer toe te rus
  1. Dit buffer die impak totdat die koppeling reguit vorentoe is, op die punt waar die anker die hele vrag opneem.[1]