Gaan na inhoud

buigend

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordbuig
Bywoordelikbuigend
Attibutiefbuigende
bui•gend
Teenwoordige deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik wat buig, terwyl dit buig
  1. ʼn Sekere “taal” word uitgebeeld deur ʼn gebedsposisie in te neem, byvoorbeeld knielend of buigend verwoord nederigheid en verootmoediging terwyl hande opgehef praat van lofprysing en eer[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: bending(en)
Nederlands: buigend(nl)