buigende
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | buig |
| Bywoordelik | buigend |
| Attibutief | buigende |
- bui•gen•de
- Teenwoordige deelwoord
- Attributiewe vorm van buigend wat buig, terwyl dit buig
- In die stad van sweet en las
waar net wit mense pas, was
jy minder as ’n mens. Wie help
jou oor die grens? Vlug moes jy
uit genadelose grepe, diep in die
nag se buigende repe.[1]