buikloop
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| buikloop | — |
- buik•loop
- (medies) 'n Oorvloedige, wateragtige ontlasting wat meebring dat die lyer kort-kort na die badkamer moet hardloop.
- Hierdie aantekening meld dat Anna Rodolphus in Januarie 1660 in die Kaap aan buikloop oorlede is, slegs ’n week voordat sy met die burger Gysbert Arensz van Bommel sou trou.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | buikloop m | — |
| Verkleinwoord | buikloopje | buikloopjes |
- Hulp:IPA: [ˈbœy̯k.lop]
-
(lêer)
- buik•loop
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 8
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Medies in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 8
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Medies in Nederlands