buit
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| buit |
-
(lêer)
- goedere verkry deur diefstal of verowering
- Onbeheerde industriële visvang in Afrika: buit van buitelandse vlote. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | buit |
| Verlede Tyd | ek | het gebuit |
| Verlede deelwoord | gebuite | |
- as buit verkry
- Uit dié bedrag is $610 miljoen dollar deur 'n enkeling in die sogenaamde Poly Network-kuberrooftog gebuit[2]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|