buite
Voorkoms
| Bywoord |
|---|
| buite |
-
(lêer)
- Nie ingeslote; nie deur sekere goed of grense (soos 'n muur of heining) omring nie.
- Die kinders speel buite terwyl die grootmense binne sit.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Voorsetsel |
|---|
| buite |
- Nie deur iets omring nie.
- Hy woon buite die stad.
- Ons eet dikwels buite in die tuin.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|