burgers

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  burger     burgers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  burgertjie     burgertjies  

OCR-A char Hyphen-Minus.svg Woordafbreking

bur•gers

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Meervoud van burger; meer as een burger. Inwoners van 'n stad of staat; hamburgers.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

  1. In 2014 het Suid-Afrikaanse burgers visum-vrye toegang, of visum met aankoms tot 97 lande en gebiede gehad.
  2. Burgers bevat dikwels slaaiblare, tamatie, uie, agurkies, kaas en speserye soos mosterd, mayonnaise en tamatiesous, en word algemeen met slaptjips bedien.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    burgers
Engels: citizens(en), burghers(en)
Nederlands: burgers(nl)