Gaan na inhoud

buskruit

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  buskruit     
bus•kruit
(militêr) 'n Mengsel van die verkorrelde bestanddele swael (S), houtskool en salpeter, 'n plofmiddel wat as aandryfmiddel vir vuurwapens gebruik word
  1. Guy Fawkes is op 4 November om middernag onder Westminster Paleis aangekeer voordat hy kans gehad het om die 35 vate buskruit aan te steek wat in die paleis se kelder weggesteek was.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: gunpowder(en)
Nederlands: buskruit(nl) o