butanol
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| butanol | butanole |
- bu•ta•nol
- (chemie) 'n Alkohol met vier koolstofatome; sy formule is C4H9OH
- Die produksie van 1-butanol, 1-heksanol en 1-heksen-ol in vrugte wat in DBA gestoor is, is egter net 42%, 38% en 39%, onderskeidelik van die wat in RA gestoor is.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|