butiraat
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| butiraat | butirate |
- bu•ti•raat
- (chemie) 'n Sout of 'n ester van bottersuur met die ioon CH3(CH2)2COO− of die funksionele groep CH3(CH2)2COO-
- Hierdie KKV naamlik, asetaat, propionaat en butiraat is die hoofprodukte van fermentasie van vesel in die kolon. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|