Gaan na inhoud

buur

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  buur    bure    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  buurtjie     buurtjies  
Sedert 1240 as gebur en sedert 1280 as bure in Middelnederlands bekend. Van 'n Proto-Germaanse woord *būra wat 'huis' beteken het. Moontlik verwant aan boer[1]
   
(lêer)
'n persoon wat in iemand anders se omgewing woon
'n 79-jarige man is Woensdagoggend uit sy erf ontvoer toe rowers op sy bure se huis in Cordoba Gardens in KwaZulu-Natal toegeslaan het.[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: neighbor(en)
Nederlands: buur(nl) v/m