Gaan na inhoud

bybelboelie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  bybelboelie    bybelboelies    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  bybelboelietjie     bybelboelietjies  
(religie) 'n Bybelboelie word gesien as iemand wat elke geleentheid gebruik om oor Christendom te praat en te probeer om diegene rondom hulle te bekeer. (bible-basher, bible-thumper, bible-pounder, bible-puncher)