Gaan na inhoud

bymiddel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  bymiddel    bymiddels  
by + middel
by•mid•del
(chemie) 'n Stof wat bygevoeg word om 'n reaksie of 'n materiaaleienskap te verbeter
  1. Daar is geen bymiddel wat E10-brandstof terug na E5-spesifikasie kan omskakel nie, aangesien die etanolinhoud nie chemies verwyder kan word nie. Bymiddels kan egter E10-verwante probleme verminder deur die brandstof te stabiliseer, teen korrosie te beskerm en waterabsorpsie te voorkom.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: additive(en)
Nederlands: additief(nl) o
Sotho (Noord-): setswaki
Sotho (Suid-): seeketswa(st)
Tswana: setswaki(tn)