Gaan na inhoud

bytmiddel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  bytmiddel    bytmiddele  
byt + middel
byt•mid•del
(chemie) Enige stof wat gebruik word om die vashegting van 'n kleurstof aan 'n vesel te vergemaklik; gewoonlik 'n metaalverbinding wat met die kleurstof reageer deur chelasie.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: mordant(en)
Nederlands: mordant(nl) m
Sotho (Noord-): modante, motante
Sotho (Suid-): modente(st)
Tswana: setsenyeletsammala(tn)