Gaan na inhoud

chalkogenied

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  chalkogenied    chalkogeniede  
chal•ko•ge•nied
(chemie) 'n Sout or ester wat een van die elemente van groep 16 van die periodieke tabel in sy oksidasietoestand -2 bevat
  1. Wanneer dit bo die smeltpunt verhit word, verloor die chalkogenied sy kristallyne struktuur en verander dit na afkoeling in 'n amorfe vorm, gekenmerk deur hoë elektriese weerstand. [1]
  1. Oksied, sulfied, selenied, telluried

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: chalcogenide(en)
Nederlands: chalcogenide(nl) o