chauffeurgenerasie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| chauffeurgenerasie | chauffeurgenerasies |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| chauffeurgenerasietjie | chauffeurgenerasietjies |
- Die chauffeurgenerasie stap, fiets, of skaats nie skool toe nie, selfs as hulle naby bly.