Gaan na inhoud

chemikalie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  chemikalie    chemikalieë  
che•mi•ka•lie
(chemie) 'n Chemiese stof
Vir die chemikaliedosering is veranderbare peristaltiese pompe [... ]gebruik en om ongeveer konstante drukke in die doseerstelsel te voorsien is die chemikali[e]ë in Marriotte-tipe houers voorsien. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: chemical(nl)
Nederlands: chemikalie(nl) v