Gaan na inhoud

chloormonoksied

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Chloormonoksied se Lewis-struktuur
Enkelvoud Meervoud
  chloormonoksied     
chloor•mon•ok•sied
(chemie) Die radikaal ClO
Radikaal
  1. Die chlooratoom reageer met 'n osoonmolekule om chloormonoksied te vorm. Die osoonmolekule word vernietig.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: chlorine monoxide(en)
Nederlands: chloormonoxide(nl) o