Gaan na inhoud

chloraat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die chloraatioon
Enkelvoud Meervoud
  chloraat    chlorate  
chlo•raat
(chemie) Die suurres van die oksosuur chloorsuur, 'n ioon met die formule ClO3, en die soute en esters wat dit bevat
  1. Blootstelling aan hoë vlakke chloraat kan lei tot verskeie gesondheidsprobleme en kan die bloed se vermoë om suurstof te absorbeer, verminder.[1]
Perchloraat

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: chlorate(en)
Nederlands: chloraat(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor chloraat.