Gaan na inhoud

chloried

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  chloried    chloriede  
chlo•ried
(chemie) 'n Verbinding met chloor in sy -1 oksidasietoestand; die ioon Cl of die funksionele groep -Cl en elkeen van die soute of kovalente verbindings wat dit bevat
  1. Chloried wat in water en afvalwater voorkom, is ook 'n belangrike aanduiding van besoedeling.[1]
Halogenied

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: chloride(en)
Nederlands: chloride(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor chloried.