Gaan na inhoud

chlorofil

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  chlorofil     
chlo•ro•fil
(biologie) die groen pigment van plante, wat in chloroplaste voorkom en waardeur hulle lig vasvang en die energie daarvan omskakel in chemiese energie wat vir fotosintese gebruik word
  1. Sonlig val op die groen blare van die plante en die energie word met behulp van chlorofil (of bladgroen) geabsorbeer.[1]

    Sinonieme

Bladgroen

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: chlorophyl(en)
Nederlands: chlorofyl(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor chlorofil.