Gaan na inhoud

chromosoom

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  chromosoom    chromosome  
chro•mo•soom
(biologie) 'n Pakket DNS wat 'n deel van die genetiese materiaal van 'n organisme bevat.
  1. Analise van mutasies op die Y-chromosoom toon dat die oudste manlike voorouer van die mens uit Afrika kom.[1]

    Meronieme

Chromatied

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: chromosome(en)
Nederlands: chromosoom(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor chromosoom.