commute
Voorkoms
- Pendelroete, daaglikse pendeling.
- I have a two hour commute.
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | I | commute |
he, she, it | commutes | |
Verlede Tyd | commuted | |
Verlede Deelwoord | commuted | |
Teenwoordige Deelwoord | commuting | |
Verdere vervoegings: commute (vervoeging) |
- Pendel.
- ('n vonnis) Versag.
- (wiskunde) Omruilbaar wees, om die volgorde te kan verander sonder dat die antwoord verander.