Gaan na inhoud

daal

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek daal  
Verlede Tyd  ek  het gedaal    
Teenwoordige deelwoord dalend   
Verlede deelwoord gedaalde   
om af te gaan, om minder te word
Die son daal in glorie ; basuine
Steek op in die hemel van kleur
En knetter oor rotse en duine,[1]

    Antonieme

Styg

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: decrease(en), drop(en)
Nederlands: dalen(nl)