Gaan na inhoud

daarby

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voornaamwoord
daarby
Samestelling met daar (voornaamwoord) en by (voorsetsel).
daar•by
  1. By iets of iemand; by dit; by die.
  2. Nog iets meer; en verder.
  1. Sif die meel en gooi melk daarby.
  2. Daarby moet jy in geloof, volharding, geduld en liefde Sy voorbeeld navolg.
daaraan, daardeur, daardie, daarheen, daarin, daarmee, daarna, daarom, daaroor, daarop, daarvan, daarvoor

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: thereby(en)
Nederlands: daarbij(nl)