daarvan
Voorkoms
Voornaamwoord |
---|
daarvan |
- daar•van
- Verwys na iets wat reeds genoem is; van dit; van die.
- Willem I van Engeland se pa is daarvan verdink dat hy aan die bewind gekom het deur sy oudste broer te vergiftig.
- daaraan, daarby, daardeur, daardie, daarheen, daarin, daarmee, daarna, daarom, daaroor, daarop, daarvoor
Vertalings: | |||
---|---|---|---|