Gaan na inhoud

daderkennis

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  daderkennis     
Op 'n stadium het die verdagte 'n bedrag van R3500 genoem, wat daderkennis was, aangesien dit die werklike bedrag was wat onttrek is en hierdie bedrag nie in die media genoem is nie.

    Sinonieme

daderinfo, oortreder kennis