Gaan na inhoud

dagsoom

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  dagsoom    dagsome  
dag + soom
dag•soom
(geologie) plek waar 'n gesteente aan die oppervlak kom
  1. Ons gids het langs 'n rotsagtige dagsoom stilgehou en gevra of ons die uil kan sien.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: outcrop(en)
Nederlands: dagzoom(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor dagsoom.