Gaan na inhoud

damp

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  damp    dampe  
(fisika) Die gasvormige toestand van 'n stof wat normaalweg 'n vastestof of vloeistof is.
Die dampe van elektroniese sigarette bevorder die produksie van inflammatoriese chemiese stowwe in die longe.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: vapor(en)
Nederlands: damp(nl)