Gaan na inhoud

dampiekampie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  dampiekampie    dampiekampies    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  dampiekampietjie     dampiekampietjies  
Buitelug-dampiekampies moet minstens 7.62 m weg wees van ingange of uitgange, vensters en ventilasie-toevoere na 'n gebou om te verhoed dat rook terugdryf in die gebou.

    Sinonieme

rookarea, rookruimte, dampkamp