Gaan na inhoud

danig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   danig    danige    danigs  
   
(lêer)
da•nig
tot 'n aansienlike mate; wat nie onderskat moet word nie
  1. Ek glo egter nie dat die aansoekers 'n danige probleem behoort te hê om hul polisiekantoor te besoek nie[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: hefty(en)
Nederlands: danig(nl)