datering
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| datering | daterings |
- da•te•ring
- (geskiedenis), (argeologie), (geologie) Die bepaling van die datum van iets
- Die gewilde benadering onder geoloë en paleontoloë is om sowel relatiewe datering as radiometriese datering te gebruik, aangesien die een benadering die bevindings van die ander kan bevestig.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|