Gaan na inhoud

debuteer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek debuteer  
Verlede Tyd  ek  het gedebuteer    
Teenwoordige deelwoord debuterend   
Verlede deelwoord gedebuteerde   
   
(lêer)
de•bu•teer
Om vir die eerste keer in die openbaar op te tree, te speel of te publiseer
  1. Hy het verlede jaar as skrywer gedebuteer in 'n bundel met reisverhale.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: debut(en)
Nederlands: debuteren(nl)