Gaan na inhoud

debuterende

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoorddebuteer
Bywoordelikdebuterend
Attibutiefdebuterende
de•bu•te•ren•de
Teenwoordige deelwoord
  1. Attributiewe vorm van debuterend: wat debuteer, terwyl dit debuteer
  1. Hoewel nie so algemeen gebruiklik as die benaming “Dertigers” nie, word die term “Veertig”/“Veertigers” wel deur literatuurhistorici soos Ohlhoff (1999:131-132) en Dekker (1967:262) benut om na die debuterende Afrikaanse digters van die vyfde dekade van die twintigste eeu te verwys.[1]