deeltyds
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | deeltyds | deeltydse | deeltyds |
| Gesubstantiveer | |||
| Enkelvoud | Meervoud | ||
| deeltydse | deeltydses | ||
- deel•tyds
- wat net 'n gedeelte van die week werk verrig
- Terselfdertyd blyk dit dat 12 000 voltydse kandidate, asook 18 000 deeltydses, nie meer as 'n D-simbool vir Engels tweede taal kon behaal nie[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|