definiërend
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | definieer |
| Bywoordelik | definiërend |
| Attibutief | definiërende |
- de•fi•nië•rend, defini•erend
- Teenwoordige deelwoord
- Predikatief of bywoordelik wat definieer, terwyl dit definieer
- Sommige mense meen dat taal en kultuur definiërend vir die plaaslike gemeente behoort te wees [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|