Gaan na inhoud

definiërende

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoorddefinieer
Bywoordelikdefiniërend
Attibutiefdefiniërende
de•fi•nië•ren•de, defini•erende
Teenwoordige deelwoord
  1. Attributiewe vorm van definiërend wat definieer, terwyl dit definieer
  1. Hierdie leitmotivs herhaal hulself as sleutel- of definiërende idees, motiewe of topoi wat rigting gee aan besondere gevalle van wetsteksvertolking. [1]