definieer
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | definieer |
| Verlede Tyd | ek | het gedefinieer |
| Teenwoordige deelwoord | definiërend, definiërende | |
| Verlede deelwoord | gedefinieerd, gedefinieerde | |
- de•fi•ni•eer
- Oorganklik. om die aard van iets in 'n beskrywing vas te lê
- In plaas daarvan om na die dood en die redes daarvoor te kyk, moet ons eerder die rede(s) vir lewe akkuraat probeer definieer. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|