Gaan na inhoud

definisieversameling

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  definisieversameling    definisieversamelings  
definisie + versameling
de•fi•ni•sie•ver•sa•me•ling
(wiskunde) Al die moontlike waardes van aan waarvoor die grafiek van 'n funksie bestaan.
  1. Die definisieversameling van die grafiek is 𝑥 ∈ 𝑅 omdat die grafiek vir alle 𝑥-waardes bestaan. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: definition set(en)
Nederlands: definitieverzameling(nl) v