dehidrohalogenering
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| dehidrohalogenering | dehidrohalogenerings |
- de•hi•dro•ha•lo•ge•ne•ring
- (chemie) die omskakeling van 'n haloalkaan na 'n alkeen
- In dehidrohalogenering word ’n haloalkaan blootgestel aan ’n basis<ref>Graad 12 Fisiese Wetenskappe KABV; 2012<ref>
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|