deklinasie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  deklinasie     deklinasies  

Nuvola apps edu languages.svg Uitspraak

IPA: [dikləˈnɑːsi, dikliˈnɑːsi, dekləˈnɑːsi, dekliˈnɑːsi, dəkləˈnɑːsi], meervoud: [dikləˈnɑːsis, dikliˈnɑːsis, dekləˈnɑːsis, dekliˈnɑːsis, dəkləˈnɑːsis]

Write.svg Met Arabiese letters

دِیكْلِینَاسِي , meervoud: دِیكْلِینَاسِیسْ

Open book 01.svg Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Die verandering wat die uitgange van woorde ondergaan om getal, naamval en dergelike meer aan te dui.

   Gtk-media-play-ltr.svg Sinonieme

verbuiging

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    deklinasie
Duits: Deklination(de), Beugung(de)
Engels: declination(en)
Pools: deklinacja(pl)

Twemoji12 1f440.svg Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor deklinasie.