Gaan na inhoud

delgingsfonds

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  delgingsfond    delgingsfondse  
delging + fonds met voegsel -s-.
del•gings•fonds
(finansieel) Geld wat in 'n rekening opsygesit word om verouderde toerusting of ou voertuie te vervang
  1. Bereken die bedrag van die maandelikse deposito’s as die delgingsfonds ’n rentekoers van 13% per jaar verdien wat maandeliks saamgestel word.[1]