Gaan na inhoud

demensie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans

[wysig]

demensie (meervoud demensies)

de•men•sie
  1. (medies) Geleidelike verlies aan kognitiewe funksie as gevolg van skade of siekte van die brein, hoofsaaklik by ouer mense.
  2. Kranksinnigheid.
  1. Gevolge van arteriosklerose, soos bv. seniele demensie en 'n beroerte, kan ook nie genees word nie.

    Homofone

[wysig]
dimensie
  Vertalings:    demensie
Engels: dementia(en)
Nederlands: dementie(nl)