denkbeeld
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| denkbeeld | denkbeelde |
-
(lêer)
- denk•beeld
- 'n Voorstelling wat 'n mens in jou gedagtes maak van wat in werklikheid gebeur of behoort te gebeur
- Dit is dikwels waardevol om 'n visuele voorstelling by wyse van grafiese uitbeeldings soos diagramme aan te wend om die denkbeeld konkreet voor te stel.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|