denkbeeldig
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | denkbeeldig | denkbeeldige | denkbeeldigs |
-
(lêer)
- denk•beel•dig
- Wat slegs bestaan as 'n idee, slegs teenwoordig is in 'n mens se gedagtewêreld
- Name, karakters, besighede, organiesasies, plekke, gebeure en insidente is of die produk van die host/s of gaste se verbeelding of word denkbeeldig gebruik.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|