departement

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  departement     departemente    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  departementjie     departementjies  

Woordafbreking

de•par•te•ment

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. 'n Afdeling of kleiner deel van 'n groter organisasie.
  2. 'n Ministerie of die gebou van 'n ministerie.
  3. Bestuurlike gewes in sommige lande.

    Voorbeeldsinne

  1. Die maatskappy is in sewe departemente opgedeel.
  2. Die Departement van Waterwese is een van die departemente van die Regering van Suid-Afrika.
  3. Aude is 'n Franse departement van die gewes Oksitanië wat na die rivier Aude vernoem is.

    Afkorting

dep.

    Vertalings

  Vertalings:    departement
Engels: departement(en)
Nederlands: departement(nl)