Gaan na inhoud

derde kwadrant

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die vier kwadrante
Naamwoordfrase
derde kwadrant
derde + kwadrant
der•de kwa•drant
(wiskunde) Dié kwadrant van die Cartesiese vlak waar beide die x- en die y-koördinaat negatief is
  1. Vir 'n punt P(x; y) in die derde kwadrant is die reflekse hoek θ wat gevorm word tussen die lyn OP en die positiewe x-as ().