deurdrenk
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | deurdrenk |
| Verlede Tyd | ek | het deurdrenk |
| Verlede deelwoord | deurdrenkte | |
- deur•drenk
- Om 'n vaste stof 'n vloeistof te laat absorbeer totdat dit daarmee versadig is
- Die buitenste laag van die vel is saamgestel uit epiteelselle wat verhoring en keratienagtig is, met ander woorde hulle is gekompakteer en saamgeplak, en deurdrenk met ’n onoplosbare proteïen, bekend as keratien.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|